Better Value. Same World-Class Trek Performance
Ass Magic Chamois Cream
Regular price
R 230.00 ZAR
ASS MAGIC Chamois Cream is 'n premium produk wat deur die beste atlete in die land gebruik word. Die lanolien-gebaseerde room word gemaak met 'n geheime mengsel van essensiële olies, elkeen ingesluit in die resep vir 'n spesifieke rede. Die room het dus: anti-septiese, anti-bakteriese en anti-swam eienskappe. Dien 'n ruim porsie ASS MAGIC aan jou onderstreke toe en geniet die rit van jou lewe, elke dag.
Share some information about your product