ELECTRIC SALE⚡️
ADD TO CART TO GET THE DEAL
This store requires javascript to be enabled for some features to work correctly.
Grab these deals while they HOT🔥
Sluit aan by ons span!
Biket is 'n plek waar jy gewaardeer word omdat jy jy is. As jy regtig van fietse hou, is dit wonderlik. As jy (nog) nie is nie, is dit ook wonderlik.
Ons is opsoek na 'n Junior Werktuigkundige met ondervinding in die werkswinkel, asook 'n Verkoopsgedrewe persoon om by ons span aan te sluit.
Indien jy voel jy is geskik vir een van hierdie poste, stuur vir ons jou CV na info@biket.co.za.
Have a question, or want a product recommendation? Get in touch.
Sign up for our newsletter for exclusive content straight to your inbox!