Better Value. Same World-Class Trek Performance
Muc-Off Bicycle Matt Finish Detailer
Regular price
R 250.00 ZAR
Beskrywing
Vingerafdrukke en glansmerke is nou iets van die verlede. Matt Finish Detailer is die nuutste lid van die fietsbeskermingsreeks en is spesifiek ontwikkel vir satyn mat verf, mat afwerkings en mat viniel wraps. Die premium-graad-formule sal enige mat oppervlak met 'n streep- en glansvrye beskermende afwerking laat wat die aanhegting van vuilheid verminder.
Kenmerke:
GEBRUIKSAANWYSINGS
Share some information about your product